Curriculum Vitae
Dr. Stadler Kirsten
Opleiding
MBChB 1987 Pretoria
MMed (Orthop) 1999 Stellenbosch
Lidmaatskap
Suid Afrikaanse Skouer en Elmboog Chirurge Vereniging
Suid Afrikaanse Ortopediese Vereniging
Aanstellings:
- Voormalige president van die Suid Afrikaanse Skouer en Elmboog Chirurge Vereniging Januarie 2020 tot Desember 2022
- President van die Suid Afrikaanse Skouer en Elmboog Chirurge Vereniging - Januarie 2018 tot Desember 2019
- Mede-organiseerder van die maandelikse Skouer en Elmboog belangegroep vergaderings vir die Skiereiland en Boland sedert 2010
- Voorsitter van die Westelike Provinsie tak van die Suid Afrikaanse Ortopediese Vereniging - Januarie 2008 tot Maart 2010
- Sekretaris van die Westelike Provinsie tak van die Suid-Afrikaanse Ortopediese Vereniging - Januarie 2004 tot November 2005
- Resensent vir die Suid-Afrikaanse Ortopediese Joernaal
- Resensent vir die Shoulder and Elbow Journal of the British Elbow and Shoulder Society
Voordragte:
- Die behandeling van De Quervain's tenosinovitis. Aangebied by die Suid Afrikaanse Ortopediese Vereniging kongres, 1998
- Opleiding van teaterpersoneel oor artroskopiese skouer chirurgie, Desember 2002
- Benadering tot die diagnose van skouerpyn, September 2002
- Skouer biomeganika en rotatorkraag toestande, Februarie 2003
- X-straal ondersoeke van die skouer, Augustus 2003
- Normale anatomie, artroskopiese akromioplastie en akromioklavikulêre gewrigeksisie, Januarie 2003
- Skouerpyn in die handearbeider, 2005
- Glenohumerale onstabiliteit 2007
- Terugvoer sessies by die Universiteit van Stellenbosch Departement van Ortopediese Chirurgie oor die 10de Internasionale Kongres van Skouer en Elmboog Chirurgie gehou in Salvador, Brazilië, 2007
- Elmboogprobleme in atlete 2011
- Ektra-artikulêre kortisoon behandeling
- Olekranon Bursitis
- Skouer artroskopie basiese opstelling
- Akromioplastie en rotatorkraagherstel
- Anterior sagteweefsel onstbiliteitsherstel
Ondervinding
- Ortopediese en artroskopiese chirurgie sedert 1990
- Ortopediese privaatpraktyk sedert 1999
- Spesiale belangstelling in boonste ledemaat toestande en beserings sedert 1994
- Ontwikkel boonste ledemaat diens sedert 2000
- In gereelde konsultasie met ervare kollegas plaaslik en internasionaal
Voortgesette professionele ontwikkeling oor die afgelope 2 jaar
- Bywoon van en bydrae tot akademiese vergaderings en kliniese werkswinkels is deel van verbetering van diens en volg van nuutste ontwikkelings in boonste ledemaat chirurgie
- 2020 Suid Afrikaanse Ortopediese Vereniging Kongres - Moderator en paneellid
- 2020 British Elebow and Shoulder Ssociety International scientific meeting & instructional course - Afgevaardigde
- 2020 Mayo Clinic Teach the Teachers Elbow Course - Forging the Future - Afgevaardigde
- 2020 SASSH Wrist Refresher Course - Cape Town - Afgevaardigde
- 2019 International Congress of Shoulder and Elbow Surgery - Beunos Aires - Verteenwoordig die Vereniging van Suid Afrikaanse Skouer en Elmboog Chirurge as president
- 2019 Combined 65th South African Orthopaedic Congress - Durban - Kursus organiseerder en president van die Vereniging van Suid Afrikaanse Skouer en Elmboog Chirurge
- 2019 South African Shoulder and Elbow Surgeons Meeting - Somerset West - Kursus organiseerder en president van die Vereniging van Suid Afrikaanse Skouer en Elmboog Chirurge